compile-while-executing

U kan nie kompileer terwyl die masjien 

uitvoer nie. Dit kan vreemde foute

veroorsaak



exception-thrown

'n Uitsondering is aangemeld:



break-no-source

Inbreekpunt is bereik in 'n ler waarvoor die

bronkode nie gevind kan word nie. Lernaam:



error-in-file

'n Fout het voorgekom in 'n ler waarvoor die

bronkode nie gevind kan word nie. 

klas:  bronkode lynnommer:



system-exit

Die metode het getermineer deur 'n

eksplisiete "exit"-instruksie. Geen resultaat

is verkry nie. Die verlaatkode was:



no-help

Geen hulp is beskikbaar vir hierdie boodskap nie.

Stuur asb. die teks van die foutboodskap aan

mik@bluej.org - dan kan ons 'n foutboodskap
by ons databasis voeg. Dankie.



editor-crashed

Dit lyk of BlueJ onderbreek is toe die klas laas

na die skyf geskryf is. Die bronkode is moontlik 

beskadig of vernietig. Daar behoort 'n rugsteunkopie te wees

in die projekgids. As die klas beskadig is,

   1 - verlaat BlueJ

   2 - maak nog 'n kopie van die projectgids (net vir ingeval)

   3 - soek in die projekgids vir 'n rugsteunkopie van hierdie

       java ler. Hernoem dit met die oorsproklike naam

       (met 'n '.java' uitgang)



cannot-run-compiler

Kan nie die kompileerder loop nie.

Is die program in u padveranderlike?

Naam van kompileerder:



compiler-error

Kompileerderfout:



stream-incomplete

Kompileerderfout. Foutstroom onvolledig.



out-of-bounds

Die spesifieke element val buite 

die skikkinggrense.



cannot-access-element

Geen toegang tot die spesifieke

skikkingelement .



appletviewer-error

Fout  met die uitvoer van die

mini-toepassing in die "appletviewer".



error-no-name

U moet 'n geldige naam verskaf.



error-save-file

'n Fout het voorgekom met die stoor

van die ler.  Die ler is nie gestoor nie.



cannot-save-keys

'n Fout het voorgekom met die stoor

van die sleutelbindings.

Sleutelbindings is nie gestoor nie.



error-no-templates

Die gespesifiseerde sjabloongids (die lergids waar

BlueJ die klassjablone kry) bestaan nie. Dit word gedefinieer

met die eienskap "bluej.templatePath" in die ler

<bluej-home>/lib/bluej/defs. U kan dit nagaan

en self regstel.



skeleton-error

Die verstek kodegeraamte vir die klas kon nie 

gegenereer word nie.  Moontlik weens 'n 

konfigurasiefout van BlueJ, of omdat daar

probleme is met lerstelsel toegang.



error-open-source

Die bronkode van hierdie klas kon nie

oopgemaak word nie.



error-writing-readme

Die "README"-ler vir hierdie projek kon nie opdateer

word om die hoofklas se inligting by te voeg nie.

Daar was probleme met wysiging van die ler.



error-exporting

'n Fout het voorgekom terwyl die toepassing se kode uitgeskryf is

Sommige of al die lers is dalk nie reg gekopieer nie.



error-writing-jar

Die jar-ler kon nie korrek uitgeskryf word nie.

(Maak seker u het toegangsregte en oop spasie op die lerstelsel.)



error-jar-exists

Die jar-ler wat u gekies het, bestaan reeds.

Wil u voortgaan?

Oorskryf

Kanselleer

null



invalid-class-name

Ongeldige klasnaam.



invalid-package-name

Ongeldige pakketnaam.



must-be-identifier

Die naam is ongeldig. dit moet

'n Java identifiseerder wees.



directory-exists

'n Ler of gids met hierdie naam bestaan reeds.



cannot-copy-package

Daar was 'n probleem met die kopiring

van die pakketlers. Die pakket is nie geskryf

nie of is dalk onvolledig.



file-does-not-exist

Die gespesifeseerde ler

bestaan nie.



cannot-import

Die ler kan nie ingetrek word nie.

Dit moet 'n Java bronkode ler wees (die naam

moet eindig met ".java").



docdir-blocked-by-file

Die subgids vir die dokumentasie kon nie

in die projekgids geskep word nie,

want daar is 'n ler met dieselfde naam.



docdir-not-created

Die subgids vir die dokumentasie kon nie

in die projekgids geskep word nie.



no-permission-for-docdir

Die subgids vir die dokumentasie kon nie

in die projekgids geskep word nie,

want die toegangsregte is te min.



show-or-generate

Wil u die dokumentasie wat voorheen geskep is

vertoon, of wil u weer die dokumentasie hergenereer?

Vertoon slegs

Genereer weer

Kanselleer



doctool-error

Javadoc het 'n fout aangemeld. Daar kan moontlik 'n sintaksfout

in een van die lers wees waarvoor u dokumentasie probeer

genereer het. Daar kan dalk ook fout wees met die URL wat

gespesifiseer is vir die JDK dokumentasie in die "voorkeure"

Maak seker dat al die Javalers gekompileer is en dat die

dokumentasie-URL toeganklik is (of afgeskakel). Probeer dan weer.

As hierdie boodskap weer voorkom, gaan kyk dan in die

log-ler vir die foutboodskappe van Javadoc:



severe-doc-trouble

'n Uitsondering het voorgekom tydens die roep na

die eksterne dokumenteringsprogram.



no-java-sources-found

Geen Java bronkodelers is gevind \

in hierdie gids nie.



duplicate-name

Daar bestaan reeds 'n klas met hierdie naam

in hierdie pakket. Daar mag nie twee klasse

met dieselfde naam in een pakket wees nie.



error-in-import

'n Fout het voorgekom tydens die intrekking van

die ler. Kyk vir toegangsregte en skyfspasie.



no-class-selected-compile

Geen klas is gekies om te kompileer nie.

Selekteer 'n klas deur daarop te klik

voodat die kompileeropdrag gegee word.



no-class-selected

Geen klas of pakket is geselekteer omte verwyser nie.

Kies die naam van 'n klas of pakket deur daarop te 

klik en kies dan om dit te verwyder.



really-remove-class

As hierdie klas verwyder word sal die bronkode

daarvan permanent uitegevee word.

Wil u voortgaan?

Vee uit

Kanselleer

null



really-remove-package

As hierdie pakket verwyder word sal die betrokke

subgids (met al die bronkode en ander lers daarin) 

permanent uitegevee word.

Wil u voortgaan?

Vee uit

Kanselleer

null



remove-package-open

Daar is subpakette van die een wat u wil uitvee

wat steeds oopgemaak is in BlueJ.

U moet eers die subpakette toemaak voordat

hierdie pakket uitgevee kan word.



package-does-not-exist

Fout met die oopmaak van pakket.

Pakket bestaan nie:



no-bluej-package

Fout met die oopmaak van pakket.

Die ler/gids is nie 'n

BlueJ pakket nie:



applet-height-width

Die minitoepassing se hoogte en wydte

moet gespesifiseer word.



cannot-read-help

Die hulpler kan nie gelees word nie:



not-yet-implemented

Nog nie gemplementeer nie - jammer.



quit-all

Moet alle oop projekte afgeskuit word?

Sluit almal

Kanselleer

null



really-reload

Herlaai vernietig alle veranderinge sedert dit laas gestoor is.

Is u seker?

Herlaai

Kanselleer

null



really-print

Die teks is brer as die papier. Lang reeltjies sal

afgekap word. U kan dit vermy deur die redigeerdervenster

se grootte te stel sodat dit smaller is.

Wil u nogtans voortgaan en nou druk?

Druk

Kanselleer

null



open-non-bluej-already-bluej

Die gids wat u geselekteer het is 

reeds 'n BlueJ projek.



open-non-bluej-no-java

Geen Java bronkodelers kon in 

hierdie gids gevind word nie.



open-non-bluej-invalid

U het aangedui dat u hierdie gids wil oopmaak

as 'n BlueJ projek, maar dit bevat 'n java ler

met 'n pakketrel ("package") wat nie pas by die

huidige gidsstruktuur nie. (Byvoorbeeld, as die 

Java klas Shape 'n pakketrel het naamlik com.aa, 

dan moet die ler Shape.java in 'n gids wees met

die naam aa, wat op sy beurt weer binne die gids com is. 

Hierdie com gids moet weer in ander gids wees. (Dit is

hierdie ander gids wat in Bluej gekies word wanneer

die projek oopgemaak moet word).



import-into-current

Daar is tans 'n pakket oop in hierdie venster.

Wil u die ler intrek binne hierdie pakket, 

of wil u 'n nuwe projek skep en die ler daarheen intrek.

In huidige

Nuwe projek

Kanselleer



package-name-invalid

U het die pakketstelling verander na 'n pakket wat

nie in hierdie projek bestaan nie.

As u hierdie klas wil skuif na 'n ander pakket,

dan moet u eers die nuwe pakket skep.

Die pakketstelling is terugverander na wat dit was.





package-name-clash

U het die package-instruksie sodat dit verwys na 

'n pakket of 'n klas wat reeds hierdie naam het.

As die klas verskuif word, sal die bestaande klas

of pakket oorskryf word, daarom is die package-stelling

terugverander na die oorspronklike naam.





package-name-changed

U het die pakketstelling verander na 'n ander pakket.

Wil u dus h dat die klas verskuif moet word na

die nuwe pakket, of moet dit bly waar dit is

(in welke geval die pakketstelling herstel 

sal word na wat dit was.)

Verskuif

Herstel

null



ask-index

Verskaf die indeks van die skikkingelement [...]

Array Inspection

null



classmgr-changes-no-effect

Die veranderinge aan die klasbiblioteke sal eers in werking

tree wanneer u BlueJ volgende keer weer aan die gang sit.



pref-optimise-no-effect

Veranderinge aan die instellings vir die virtuele masjien

sal eers in werking tree vir projekte wat oopgemaak word

nadat die veranderinge aangebring is, of wanneer die

virtuele masjien herbegin word.



unittest-new-test-method

Spesifiseer 'n naam vir hierdie toets.

Die vaslegging sal dan begin.

Nuwe toetsmetode

null



getobject-new-name

Verskaf die naam vir die nuwe objek op die 

objek-werkbank.

Nuwe Objek Naam

null



unittest-fixture-present

Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n gedeklareerde 

vastepunt.  Indien u voortgaan sal die definisie van hiedie

vastepunt vervang word.

Wil u voortgaan?

Vervang

Kanselleer

null



unittest-method-present

Hierdie eenheidstoets bevat reeds 'n metode met dieselfde

naam.  Indien u voortgaan sal die definisie van hierdie metode

vervang word.

Wil u voortgaan?

Vervang

Kanselleer

null



no-search-string

Geen soekstring is gedefinieer nie.

(Verlig 'n stuk teks of doen eers 'n gewone 'Soek'.)



default-keys

Wil u regtig al u eie sleutelopstellings weggooi 

en die verstekwaardes aanvaar?

Verstekwaardes

Kanselleer

null



error-create-vm

BlueJ kon nie 'n virtuele masjien (VM) aan die gang sit om projekte mee uit te voer nie.

Dit is 'n ernstige fout - u sal nie kan voortgaan om objekte te skep of

metodes uit te voer voordat die probleem opgelos is nie

Normaalweg word hierdie probleem veroorsaak deur spesifieke

netwerkinstellings op die rekenaar.  BlueJ gebruik TCP/IP en sockets

om die VM aan die gang te sit.  Die mees algemene rede vir hierdie

probleem is 'n oormatige streng netskans wat

nie verbindings vanaf hierdie masjien toelaat nie.  Om dit te toets,

skakel die netskans (firwall) van hierdie masjien af (indien daar een is).

As dit die probleem oplos, probeer dan om 'n netskansopstelling te kry

wat verbindings vanaf hierdie masjien toelaat.

Ander moontlike oorsake is foutiewe netwerkinstellings.

Maak seker dat die TCP/IP opstelling korrek is en gaan ander netwerkopsies na.

As die probleem voortduur, vra vir hulp (sien http://www.bluej.org/help/ask-help.html).



project-is-readonly

Die projek het lees-alleen toegang.  U sal nie objekte kan skep

of metodes kan uitvoer nie.

Moontlik is die toegangsregte van die projekgids gestel na 'read-only'

of die hele lerstelsel is onskryfbaar (bv. as dit op 'n CD is).

Om hierdie projek ten volle te kan gebruik

moet dit op 'n skryfbare lerstelsel wees (normaalweg die hardeskyf)

en die toegangsregte moet so gestel wees dat u skryftoegang het

na die gids en elke ler daarin.



could-not-write-shell-file

Uitvoering het gefaal omdat die projekgids nie skryfbaar is nie.

Om objekte te kan skep en metodes te kan uitvoer moet BlueJ na 

die betrokke gids en lers kan skryf.  Maak seker dit is nie 'n CD

nie en dat jy skryftoegang het na die gids en alle lers daarin.

